11 Junie 2019 Oppad? Waarheen?

11 Junie 2019 Oppad? Waarheen?

de Charl
1 0 hace un mes
Oppad? Waarheen? Almal van ons is oppad iewers heen. Maar waarheen wil jy? Meeste van ons se lewens word so beheer deur die verwagtinge van ander dat ons nooit uitkom by die dinge wat ons wil en wat regtig saak-maak nie. Deur te begin by die dinge wat ons wil doen en wat God vir ons gee om te doen rek ons die tyd om te kan uitkom by die dinge wat ons moet doen!

Autor

Síguenos en Facebook

Copyright 2019 - Spreaker Inc. a Voxnest Company - Crea un podcast - New York, NY
Help